423) kan jy die man vertrou?
Kan jy die man vertrou
wat vir jou gesterf het?
Baie stories het ek gehoor,
van lewe vry
woord verkondig
sonder vergewe.
Wat is sonde?
As jy nie weet
wat sonde is nie
wie vertel jou
wat is sonde?
Toe vertel iemand my;
binne jou
is ‘n roepstem wat jou vertel
jy het gesien
jy het beleef
jy het deelgeneem
vier plus drie is sewe
nou weet jy
Jesus is daar
val op jou knieë
en begin die reis,
die reis na die ewige lewe
saam met die Jesus
wat aan die kruis gesterf het
sodat ons kan lewe
en weet
vier plus drie is sewe.
Leave a Reply
Be the First to Comment!