424) hoe weet ons om lief te hê?
die romantiek
waar nuwe lewens begin,
die tekens so ooglopend
klop jou hart dubbel
verlang jy elke dag
jy sien uit
na die reis van romantiek
‘n onblusbare vuur is aangesteek
jy eis haar as jou eie
betas haar
liefde is vurig
maar as julle nog nie
saamgekniel het nie,
sal God julle liefde
nie seën nie
wellus is al
wat dan oorbly
Leave a Reply
Be the First to Comment!