432) hulle kan dit nie vat nie 432) hulle kan dit nie vat nie March 24, 2008 hulle kan nie vat dat ek ook ‘n bike het nie, ‘n chroom en tyre monster wat brul soos ‘n kwaad leeu my spin tyre het hulle oë getraan ek ken off show ek het 30 jaar gespaar vir my chroom en tyre monster hulle kan dit nie vat nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!