434) kaal borste

434) kaal borste

jy lê daar
met jou bruingebrande
kaal borste,
‘n sosiale status
in jou kringe

jy sien my nie raak nie,
my binneste brand van begeer,
as jy my beminde kan wees
sal ek jou my alles gee
jy draai jou kop weg

na tien jaar sien ek jou weer
die lewe het jou verweer
jou borste nie meer so rond,
sakhang sien ek
die sonvlek op jou wang
jou rippel magie nie meer so plat
die pyn binne my
kortasem my

sy weet nie
dat ek nou 30 miljoen het nie
ek hoop oor nog tien jaar
sien jy my raak
dan is ek 60.

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz