436) kamer van oordeel 436) kamer van oordeel March 25, 2008 ons leef in baie huise baie kamers maar die hartkamer vermy ons want ons weet nie of die klop wat daar is die klop is van die skerpioene is of van my god is nie Want ons is groot in eie oog en dink ons kan doen wat ons wil Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!