439) hie wil ek
hie wil ek wees
sê hy
toe kom hulle met ’n skinkbord
voor die tafel staan
ons pak af
koster en predikant
sit ook aan
is net nuuskierig sê hulle
die jc le roux verdwyn vinnig
die klokke lui
bells staan gedienstig na vore
ooievaar kom aan gevlieg met adresboek
hy is agent
vir huggies
en vir nuke ook
mens moenie dronk word
op ’n bruilof nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!