448) die liefdes lag 448) die liefdes lag March 27, 2008 is die diep in die oë kyk wit tand lag klokkies lui lag hand styfklem vat arms om die lyf vasdruk reaksie uitreik skaamteloos lag begeer en die lag daaroor die liefdes lag Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!