450) ek kan nog date

450) ek kan nog date

wragtag, sê ek vir myself
hulle sê as jy oud is
jy nog nie koud is,
toe date ek hierdie
veel jonger as ek meisie
dit was vinnig gereël,
sy is skerp
ek is skerp
so recognize ons mekaar
toe baie gou
sommer na werk
sommer by Ceasars
of was dit Teasers
ek het vergeet
ek was eerste daar
soos altyd opgewonde
afwagtend
a date, a mystery
sy daag op in haar
werkspakkie
label en al
wow
‘n serious chick
sê ek vir myself
ons begin chat
sy praat van trokke
van kilometer per liter
ek praat van
pistons en conrods
enjins en crankshafts
ons pull a blank
ek sien sy re-route
ek ook
die ou wyn begin
toe praat
van Stellenbosch en berge
ek raak toe so getrek
ek kan nie meer onthou nie
die laaste sê
het sy gehad
jy kan nie by hou nie
ek sê toe
sien jou weer
‘ trok’
**lol**

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz