455) ek is nie ‘n trop dier 455) ek is nie ‘n trop dier March 28, 2008 die stof brand my oë my galop is anders die snot spat vrylik in die hardloop daar is nie tyd vir trane as jy eenkant is kan liefhê vry wees kan jy mens wees Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!