459) slaap amper nooit

459) slaap amper nooit

die vuur is amper geblus
ons deel die kring
maar die springs
word nie meer getoets nie,
wat het gebeur
jy is verlei
ek is verlei
waarom dan toets

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz