sy was 15
toe hy haar gevat het
sy kan nie keer nie
hy het haar gebreek
haar siel verpand
die sprankel
in haar oë gesteel
die sparkle het gefade
meganies het sy gewil
God was nie daar
waarom?
vra ons dit
want Sy tyd
is nie ons tyd
my God waarom
moet ons so ly?
Leave a Reply
Be the First to Comment!