465) ek gaan na die plek
waar die son
die maan en die sterre
onder een dak is
sit ek met
’n skoon A4
’n duisend bottels ink
voor my
die nag parfuum
nog sterk in my neus
sterk in my gees
ek sien haar
soos in die vorige nag
desire parfuum het my geflous
pers gif inkbottel
staan leeg voor my
ek was die laaste een
haar gif het opgeraak
Leave a Reply
Be the First to Comment!