467) af slag 467) af slag April 5, 2008 40% af staan daar geskryf die mense drom ek stap in vandag spaar ek geld ek benodig ’n kortbroek, ’n t-hemp ’n onderbroek ek koop 6 kortbroeke ek koop 12 t-shirts ek koop 15 onderbroeke ek het baie gespaar vandag Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!