476) hoe sê mens dankie? 476) hoe sê mens dankie? April 6, 2008 vir al die jare wat jy opgeslurp het die kleuter kak gevat het kinder vrees gedeel tiener smart gevat hoe kan ek sê dankie? ons is nie meer een dit is ’n tyd vir ween hoe kan ek sê dankie, al is dit te laat? Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!