484) die draak glimlag

484) die draak glimlag

toe die twee
styfgeklede
16 jarige meisies
sy klub instap
kyk hulle verward
in die skemer rond,

hulle word gou gesien
die oranje kelkies
maak hul giggel
lag maar vanaand
kleintjies
sê die draak,
moreoggend
sal julle sekerlik ween

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz