485) is ek oud 485) is ek oud April 6, 2008 hoe oud is ek? ek kan nie tel nie en niemand vertel ek weet nie want ek raak steeds verlief in stannerd ag op 19 het ek eers gesoen sy het geweet hoe en my ore nat gesoen hoe oud is ek nou? wragtag ek weet nie my ore is so pas natgesoen! Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!