490) die rooi kraag 490) die rooi kraag April 8, 2008 jou kraag is rooi, sê sy toe sy die deur oopmaak sy begin met haar tirade hy val vorentoe sy vinger glip van die slagaar die mes was vlym skerp sy lewensbloed plas sy kyk verskrik die ambulans was 1 uur laat te laat Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!