491) beurt

491) beurt

skielik was dit my beurt –
in die donker
het ek sag gevat
’n giggel ontsnap
’n saghand vat ook
ek moer oor ’n stoel
die krag gaan aan
al vier lag gat af ,
wie kon dit wees
fokken escom

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz