498) ek was net 6

498) ek was net 6

ek het blinkoog gesing
uit volle borsie
die kinderlied bly by my
tara boem de ry
my vaalhaar nooientjie
nee, o nee
sy is nie bang nie
tara boem de ry
dis nie meer lank nie
dan is ek weer
aan jou sy

ek het nie besef
die betekenis,
vandag is sy
nie meer aan my sy nie
ek huil en huil

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz