499) ek gee vir jou wit angeliere 499) ek gee vir jou wit angeliere April 10, 2008 skoon en onbevlek skoon water vir lewe ’n gees suiwer net vir jou die angeliere verlep en vrek ek gee vir jou wit angeliere skoon water vir lewe so lewe ons die lewe wit angeliere Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!