500) liefste madelein

500) liefste madelein

liefste skatjie …

die woorde sweef
oor die kosmos velde
hulle wieg op maat
van die lied
heen en weer
vrolik verfrissend
vir alle oog

ek hoor die lied
op my surround sound
my hart ruk-ruk
snot en trane
kan nie help nie
haar glimlag
soos sonskyn na reën
op die kosmos velde
sonder jou
is daar geen vreug nie
liefste madelein
dis net jy wat my hartseer
kan stilmaak

die lewe is wreed

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz