500,000… BERG sê dankie!
Vir julle almal wat my gedigte lees
ek glo daar was lagkos,wonder kos
snaaks kos ,en sielekos gewees
mag die volgende wat ek skryf
van tydelike en ewigheidswaarde wees
want waarna soek ons eintlik
vra jouself, Die vraag!
waar kom ware geluk vandaan ?
Soos die gees my lei
soos my wilde streek
my heen vat
soos my liefde vir die lewe
soos God se genade
n rol in my lewe speel
soos ons God se liefde vind
soos god se liefde ons vind
sal ek bly glo
tot die einde
wat eintlik
Die Begin Is
Leave a Reply
Be the First to Comment!