503) groener velde
ek het op die vliegveld aangekom
afwagtend vir die ontvangs
ek het
Mary vyf jaar laas gesien,
daar was niemand om my te ontvang nie
verlore vir ’n oomblik het ek gestaan
die taxi het my na die ou huis gevat
die moerse groot ou het my afgeskrik
soveel vir green green grass of home
die klein seuntjie
wat tussen sy bene deurgeloer het
was omtrent vyf
hy het vir my tong uitgesteek
Leave a Reply
Be the First to Comment!