506) liefdes as 506) liefdes as April 12, 2008 sy sit verdwaas die rook reuk vars in haar neus hy het gesê hy het haar lief sy het gou geglo gou gegee hy het vinnig opgestaan sy kyk na die liefdes as die gebruikte kondoom hang nutteloos oor die vol asbak Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!