513) leë bottels

513) leë bottels

vol glase
vol verwagtinge
die surfer kyk
met vol verwagting
na die skuimwal op die horison
die grootste van die grootste
is op pad
hy het nie die tsunami
verwag nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz