515) jy skryf in my boek

515) jy skryf in my boek

’n woord
grens
saam dig ons
die grens tussen mens
is wreed en koud
die stene van
haat, nyd, woede, jaloesie
vorm die grens
ons breek die berlynse muur
steen vir steen af
ons sien mekaar
ons lag saam
die wye wêreld
wag

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz