516) wat van gister 516) wat van gister April 18, 2008 ek het vergeet wat ek gister gedoen het ‘n geboë vrou agtergelaat vier honger kinders wat verskrik agter haar rok uitloer wanneer hulle my sien met die smart bottel in my hand ek het vergeet! Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!