521) jy is ‘n toe boek 521) jy is ‘n toe boek April 18, 2008 jy was bruin, effens verweer jou blaaie omgekrul maar ek het jou oopgemaak die woorde in jou hart geskryf het ek gelees jy het oop voor my gelê slagoffer van my honger gees ek het jou ingedrink kennis ingeneem lang tyd is verby jou kennis is myne Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!