522) goeie dae

522) goeie dae

vertel ons van die goeie dae
toe mense nog
verlief geraak het
die vuur wat
vurig gebrand het
kan nie skroei nie
die sweep wat klap
kan nie seer nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz