530) ek wil op jou eiland wees 530) ek wil op jou eiland wees April 20, 2008 waar die wind saggies oor ons dwarrel, die sandkorrels teen ons nat branderbene vaswaai, waar ons skrefiesoog die son op die sand nag sê, jou vat vertel my die nag het begin Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!