jy lok my,
my vrou
sit by die huis
met my drie kinders
maar jy lok my,
my huis ver vervaag
jou slanke lyf
lok my
jou skuil oog
magneet my
net voor dit gebeur
skreeu my kind
ek skrik wakker
verward vlug ek
my kind
my gesin
is kosbaar
vir my
die duiwel vries
Leave a Reply
Be the First to Comment!