544) sy sê
dit was great
om saam met jou
op die woordruimte te gly
op mars het ons warm gedig
op venus
die vrou geskryf
op jupitor
al wat weermoedig is uitgestort
op saturnus het ons
100 bruilofte bygewoon
die glans van al die ringe
het ons verblind
op pad terug
het ons woes gedig
60 000 saam
digtersvriend
digterswêreld
Leave a Reply
Be the First to Comment!