546) die tromme 546) die tromme April 29, 2008 roep my terug na die liefde van my jeug ek het gesê te vroeg Mary trou met my die veraf tromme trommel ons liefde die verte in dit was nie ’n fout gewees nie sy het het my getrou 35 jare trommel ons al Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!