557) mooi om na te kyk 557) mooi om na te kyk May 1, 2008 ek staan voor die venster van die blinkgoed winkel dit wat blink kan ek nie koop nie in die nag as ek opkyk sien ek die miljoene blink al wat ek weet ek gaan eendag tussen die blink speel Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!