563) sy is slank
niemand gaan my nou keer nie
hulle sê sy is nie beskikbaar nie
ek het nog altyd gedink
Paris is great
ek kry hoop
stadig beweeg ek vorentoe
ek kan die soekligte sien
wat op haar skyn
sy is slanker
as wat ek verwag het
die verkeer hou my op
Parys is nie maklik nie
uiteindelik is ek daar
die eifeltoring lyk pragtig
Leave a Reply
Be the First to Comment!