564) aan die rand van die dam

564) aan die rand van die dam

sit ek en kyk
hoe die lewe verbyspoel
ek het nog nie geleer swem nie
en kyk na die eende
wat rondswem
in hulle lewenspoel
ek kan nie
deel nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz