577) warmer as jou soen

577) warmer as jou soen

soos die oggend son
warmer word
word jou soene
totdat die peul
oopbars
en die saad
versprei
en
reis
op die wind

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz