578) hitte van my hart
dit is weer winter
dit is erg koud
die koue winde
huil teen die vensters
hulle kan nie inkom
om te eis
ek bibber hier
2 meter weg
die wind steel
die hitte van my hart
ek stap gebukkend
beurend
ek kan nie waag
om te val nie
die witryp
sal ys
elke winter is erger
die wind sterker
die witryp
sal ys
Leave a Reply
Be the First to Comment!