581) jou paradys 581) jou paradys May 10, 2008 hier is julle paradys het die gladbek liegbek politikus gesing die werkers is moerig hulle staan nog steeds met pik en graaf in die hand die dikgat dikbeursie blinkgesig liegbek weet nie more waai die hamer en sekel rooi vlag Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!