583) ons was lus

583) ons was lus

waar die parras
hulle minnelied kwaak
die wyfies fyn-praat terug
hop-hop nader hulle
die kwakery
raak nou irreterend
die wyfies draai om
en kwaak weg
gekrenk
stap die paddamanne
terug

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz