584) jy kan darem lieg

584) jy kan darem lieg

hy kom poepdronk
by die huis aan
ek was saam
met my pelle
by die rugby gewees
sê hy
die ferrari het
om die eerste draai gegly
die maserati
se ratkas is opgefok

jy is dronk sê sy
ek glo nie jou kakpraat
hoeveel drieë het jy gedruk?

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz