585) sy wys teveel
sy het elke aand gedans
die manne mal gemaak
die drank het gevloei,
wanneer sy laag buk
het die manne dubbel gesluk
en ‘n dubbel bestel
ook ‘n dubbel tip gegee
dit was dronkword tye gewees
as ek by die huis kom
sien ek nie dubbel nie,
net een befokte vrou
wat my nou gaan donner
Leave a Reply
Be the First to Comment!