588) ons bad

588) ons bad

sy was nogal skamerig
toe ek die voorstel
gemaak het,
water en jel
en ’n gunstig lyf,

nadat ek haar glas
vir die derde keer volgemaak het
het die skaamte haar verlaat,
sy word wild
gryp my om die nek
en soen my op my bek

ek smeer haar lyf
glad met seep
glipperig gly my hand
met radox in hand

ek kan nou ’n padkaart teken

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz