590) ek vee die hemel 590) ek vee die hemel May 13, 2008 met my hemelbesem wat ek gekry het toe ek toegelaat is, ek vee en ek vee dit is hier nie so lekker as wat hulle gesê het nie, ek bliksem ‘n engel kaplaks val ek weer op die sondige aarde Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!