595) hulle het geloer

595) hulle het geloer

sterre in die hemelruim
flikkerend lokkend
die koel lug daarbo
die balke daarbo
draai en draai
vinniger en vinniger
ons gespanne lywe
ontplof soos
vulkane

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz