599) vurig is sy

599) vurig is sy

haar oë glinster
in die vlamme vuur
haar rooi lipstick
smelt blink
in die flikkerlig
haar hare weerkaats
goud
in die koel aandlug

is
die goud wat ek sien
nege karaat?

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz