600) ek strek my

600) ek strek my

die koue huilwind is hier
die ou boom bibber
hy het baie winters oorleef,

die lang taai trane
loop teen sy stam af,
sy vlerke kinders
reis op die koue wind
om ver weg te sterf …

die ou boom se takke
strek hemelwaarts
in gebed
om hierdie winter
te oorleef

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz