603) glad gly

603) glad gly

glad gly olie
gebruik ek
om die duiwels
uit jou te dryf

jy het bedonnerd
by die huis gekom
moes woes attensies
afweer

dit is great
dat jy so veg
vir ons reg
maar watter reg
het ek?

ek glad gly olie
jou elk aand
jy sug behaaglik
draai om
en slaap

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz