604) mollige blond
ek swerf
deur die lewe
is nog jonk
news is cafe
mugg is bean
o hagans is Ier
so ontdek ek die wêreld
ek suip en praat
rugby, krieket,golf
sokker 2010
ons is klaar gefok
maar die rugby
super 14 in sy moer
drie nasis lê voor
kerrie beker lê en wag
aande van suip
en kakpraat
lê voor
tot ek Lindsay ontmoet
sy was een mollige blond
wat gedurig gekou het,
sy was gretig en nie ongeskik
sy het my die lewe geleer
sy was een mollige blond
lank gelede
Leave a Reply
Be the First to Comment!