606) proe – plesier

606) proe – plesier

behaaglik sug ek
om te proe
prikkel die sintuie
‘n gevoel
van opgewondenheid
van afwagting
om te proe
wat jy nog nooit
geproe het nie
wek wellus, plesiersoekery
dit was genotvol
sê ek
en die gee die 20ste
gegeurde roomys terug
ek het myself geniet

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz